.
Ons skooltjie is 8 jaar oud en geleŽ in Proteahoogte, Brackenfell. Ons ratio is baie laag (ongeveer 1 toesighouer vir elke 4 tot 5 maatjies) wat verseker dat elke maatjie sy of haar geregmatige deel van liefde en aandag deur die dag ontvang. Ons maatjies se groei en ontwikkeling is ons prioriteit en ons strewe daarna om die kind in geheel te ontwikkel deur speel-speel te leer.
.
Add a Sub-Page to h.) Our Staff
Our Staff
Add a Sub-Page to